Lesse en Aktiwiteite vir 3-5 jariges
Hierdie is nog 'n "work in progress".
Dit is lesse en aktiwiteit gemik op 3-5 jariges. Die gedagte is dat die voorganger self die gedeelte biddend deurlees tydens voorbereiding om seker te maak hulle verstaan en onthou reg. Dan vertel hulle vir die kinders op 'n gepaste vlak wat gebeur het.
Daar is vrae wat gevra kan word. Dit is natuurlik net voorstelle aan die voorganger.
Daar is dan ook bv 'n prentjie wat ingekleur kan word.